Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbreekbaar
onbreekbaar [boodskap #145728] Fri, 28 June 2024 17:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbreekbaar
Afbreking: on•breek•baar
Samestelling: on- + breekbaar


Byvoeglike naamwoord: onbreekbaar
Attributief: onbreekbare

Betekenis:
• Wat nie gebreek kan word nie.

Gebruik:
• Die band tussen hulle was onbreekbaar.

Sinoniem:
• klipsteenhard
• onaantasbaar
• onskendbaar
• onverganklik
• onvernietigbaar
• ystersterk

Antoniem:
• breekbaar

Afgelei:
• onbreekbaarheid

Vertaling:
Engels: unbreakable, infrangible
Nederlands: onbreekbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slangagtig
Volgende onderwerp: uitmekaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:01:16 UTC 2024