Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slangagtig
slangagtig [boodskap #145727] Fri, 28 June 2024 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
slangagtig
Afbreking: slang•ag•tig
Samestelling: slang + -agtig


Byvoeglike naamwoord: slangagtig
Attributief: slangagtige

Betekenis:
• Soos 'n slang, of met die eienskappe van 'n slang.

Gebruik:
• Hidra 'n slangagtige monster in die Griekse mitologie met baie koppe.

Sinoniem:
• kronkelend
• serpentyn
• slangvormig
• slinks
• soepel

Vertaling:
Engels: snaky, snakish, serpentine, viperous
Nederlands: slangachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woestynagtig
Volgende onderwerp: onbreekbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:57:01 UTC 2024