kafeïen [boodskap #145719] |
Fri, 28 June 2024 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kafeïen
Afbreking: ka•fe•ïen
Selfstandige naamwoord: kafeïen, kafeïne
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Stimulant, chemiese alkaloïed en bestanddeel van koffie.
Gebruik:
• 'n Oordosis kafeïen kan naarheid, braking, diarree, maagseer en hoofpyne veroorsaak.
Afgelei:
• kafeïen-onttrekking
• kafeïenbensoaat
• kafeïengehalte
• kafeïenryk
• kafeïensuur
• kafeïenvergiftiging
• kafeïenvry
Vertaling:
Engels: caffein
Nederlands: cafeïne, coffeïne
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|