Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strafdoel
strafdoel [boodskap #145716] Thu, 27 June 2024 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strafdoel
Afbreking: straf•doel
Samestelling: straf + doel


Selfstandige naamwoord: strafdoel
Meervoud: strafdoele

Betekenis:
• (rugby) 'n Strafskop, of die punte wat na 'n suksesvolle strafskop toegeken is.

Gebruik:
• Die besoekers het eerste bloed getrek toe hulle losskakel 'n strafdoel deur die pale geklits het.

Vertaling:
Engels: penalty goal
Nederlands: strafschopdoelpunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: Uruguay
Volgende onderwerp: soetheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:05:28 UTC 2024