Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » roemryk
roemryk [boodskap #145709] Thu, 27 June 2024 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
roemryk
Afbreking: roem•ryk
Samestelling: roem + ryk


Byvoeglike naamwoord: roemryk
Vergrotende trap: roemryker
Oortreffende trap: roemrykste
Attributief: roemryke
Partitief: roemryks

Betekenis:
• Wat vol eer en glorie is.

Gebruik:
• Van geslag tot geslag sal ons van u roemryke dade vertel. [Psalms 79:13]

Sinoniem:
• befaamd
• beroemd
• deurlugtig
• eervol
• glansryk
• glorieryk
• onvergeetlik
• roemrugtig
• roemvol
• skitterend
• vermaard

Antoniem:
• roemloos

Afgelei:
• roemrykheid

Vertaling:
Engels: splendid, glorious, illustrious, magnificent
Nederlands: roemrijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skopper
Volgende onderwerp: ontwykend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:40:10 UTC 2024