Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewindsjaar
bewindsjaar [boodskap #145697] Wo, 26 Junie 2024 08:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20429
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewindsjaar
Afbreking: be•winds•jaar
Samestelling: bewind + -s- + jaar


Selfstandige naamwoord: bewindsjaar
Meervoud: bewindsjare

Betekenis:
• Een van die jare waartydens 'n heerser aan bewind is.

Gebruik:
• Die tempel is tussen koning Hatsjepsoet se 7de en 20ste bewindsjaar gebou.

Sinoniem:
• regeringsjaar

Vertaling:
Engels: reign year
Nederlands: regeringsjaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byvoeging
Volgende onderwerp: terras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 18 04:11:13 MGT 2024