Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prerogatief
prerogatief [boodskap #145684] Di., 25 Junie 2024 09:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21642
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prerogatief
Afbreking: pre•ro•ga•tief


Selfstandige naamwoord: prerogatief
Meervoud: prerogatiewe

Betekenis:
• 'n Voorreg wat iemand op die basis van sy funksie, hoedanigheid of status toekom.

Gebruik:
• Dit is die president se grondwetlike prerogatief om te besluit oor wie in die kabinet mag doen.

Sinoniem:
• alleenreg
• beskikkingsreg
• bevoegdheid
• voorreg

Vertaling:
Engels: prerogative
Nederlands: prerogatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konsensus
Volgende onderwerp: hondsdolheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Mei 16 18:07:18 UTC 2025