Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeswaai
toeswaai [boodskap #145674] Sun, 23 June 2024 11:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeswaai
Afbreking: toe•swaai
Samestelling: toe + swaai


Werkwoord: swaai toe, toeswaai
Verlede tyd: het toegeswaai

Betekenis:
• Om in 'n swaaiende beweging toe te gaan.

Gebruik:
• As jy so aangaan sal die tronkdeure sal nog eendag agter jou toeswaai.

Sinoniem:
• toegaan
• toemaak
• toeklap
• toeslaan

Antoniem:
• oopswaai

Afgelei:
• toeswaaiing

Vertaling:
Engels: to swing shut
Nederlands: dichtklappen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopswaai
Volgende onderwerp: holomikotrofies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:13:53 UTC 2024