Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motiveringspreker
motiveringspreker [boodskap #145670] Sun, 23 June 2024 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
motiveringspreker
Afbreking: mo•ti•ve•ring•spre•ker
Samestelling: motivering + spreker


Selfstandige naamwoord: motiveringspreker
Meervoud: motiveringsprekers

Betekenis:
• Iemand wat toesprake hou om mense te motiveer, op te beur en aan te moedig.

Gebruik:
• Die maatskappy het 'n motiveringspreker vir hulle spanbou bespreek.

Wisselvorm:
• motiveringsspreker

Verwant:
• motiveringpraatjie

Vertaling:
Engels: motivational speaker
Nederlands: motiverende spreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensfase
Volgende onderwerp: gewaarwording
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:27:12 UTC 2024