geselsprogram [boodskap #145667] |
So, 23 Junie 2024 08:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geselsprogram
Afbreking: ge•sels•pro•gram
Samestelling: gesels + program
Selfstandige naamwoord: geselsprogram
Meervoud: geselsprogramme
Betekenis:
• 'n Program op radio of TV waarin die aanbieder met mense gesels en onderhoude voer.
Gebruik:
• Sy droom daarvan om eendag haar eie geselsprogram te hê.
Vertaling:
Engels: talk show
Nederlands: praatprogramma
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|