nuutmaak [boodskap #145660] |
Sat, 22 June 2024 19:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuutmaak
Afbreking: nuut•maak
Samestelling: nuut + maak
Werkwoord: maak nuut, nuutmaak
Verlede tyd: het nuutgemaak
Betekenis:
• Om weer nuut te maak.
Gebruik:
• Laat God julle van binne af nuutmaak.
Sinoniem:
• hernuwe
• vernuwe
Vertaling:
Engels: to make new, renew
Nederlands: nieuw maken, vernieuwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|