parlementsgebou [boodskap #145653] |
Sat, 22 June 2024 17:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
parlementsgebou
Afbreking: par•le•ments•ge•bou
Samestelling: parlement + -s- + gebou
Selfstandige naamwoord: parlementsgebou
Meervoud: parlementsgeboue
Verkleinwoord: parlementsgeboutjie
Meervoud van verkleining: parlementsgeboutjies
Betekenis:
• Gebou waar 'n parlement gesetel is en sy sittings hou.
Gebruik:
• Suid-Afrika se parlementsgebou het in Januarie 2022 afgebrand.
Vertaling:
Engels: parliament building
Nederlands: parlementsgebouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|