Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adjunk
adjunk [boodskap #145652] Sat, 22 June 2024 16:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
adjunk
Afbreking: ad•junk


Selfstandige naamwoord: adjunk
Meervoud: adjunkte

Betekenis:
• Amptenaar wat 'n ander amptenaar bystaan en as plaasvervanger dien as hy/sy nie beskikbaar is nie.

Gebruik:
• Die minister en sy adjunk sal die funksie bywoon.

Sinoniem:
• assistent
• helper
• onderhoof
• plaasvervanger
• regterhand
• substituut
• waarnemer

Hiponiem:
• adjunk-direkteur
• adjunk-kommissaris
• adjunk-landdros
• adjunk-minister
• adjunk-premier
• adjunk-speaker
• adjunkdirekteur
• adjunkhoof
• adjunkminister
• adjunkpresident

Afkorting:
• adj.

Vertaling:
Engels: deputy
Nederlands: adjunk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adjunkpresident
Volgende onderwerp: parlementsgebou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:41:10 UTC 2024