adjunkpresident [boodskap #145651] |
Sat, 22 June 2024 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
adjunkpresident
Afbreking: ad•junk•pre•si•dent
Samestelling: adjunk + president
Selfstandige naamwoord: adjunkpresident
Meervoud: adjunkpresidente
Betekenis:
• Persoon wat die president bystaan en as plaasvervanger dien as die president nie beskikbaar is nie.
Gebruik:
• Joe Binden was destyds die adjunkpresident terwyl Barack Obama die president was.
Vertaling:
Engels: deputy president
Nederlands: vice-president
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|