Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingjaar
belastingjaar [boodskap #145644] Fri, 21 June 2024 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingjaar
Afbreking: be•las•ting•jaar
Samestelling: belasting + jaar


Selfstandige naamwoord: belastingjaar
Meervoud: belastingjare

Betekenis:
• Die finansiële jaar waarvoor inkomste gerapporteer en belasting betaal word.

Gebruik:
• Die tradisionele belastingjaar vir individue en trusts is vanaf 1 Maart tot 28/29 Februarie in die volgende kalenderjaar.

Sinoniem:
• aanslagjaar

Vertaling:
Engels: tax year
Nederlands: belastingjaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pensioen
Volgende onderwerp: pensioenfonds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:57:59 UTC 2024