Korea [boodskap #145633] |
Vr, 21 Junie 2024 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Korea
Afbreking: Ko•re•a
Pleknaam: Korea
Betekenis:
• 'n Skiereiland in Oos-Asië.
• (histories) Voormalige land in Oos-Asië.
Gebruik:
• Korea het in 1945 in Noord- en Suid-Korea opgebreek.
Hiponiem:
• Noord-Korea
• Suid-Korea
Verwant:
• Koreaan
• Koreaans
Vertaling:
Engels: Korea
Nederlands: Korea
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|