Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sluitingsdatum
sluitingsdatum [boodskap #145625] Do, 20 Junie 2024 19:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sluitingsdatum
Afbreking: slui•tings•da•tum
Samestelling: sluiting + -s- + datum


Selfstandige naamwoord: sluitingsdatum
Meervoud: sluitingsdatums

Betekenis:
• Die datum waarteen iets gedoen moet wees.

Gebruik:
• Geen inskrywings sal ná die sluitingsdatum aanvaar word nie.

Sinoniem:
• afsnydatum
• einddatum
• sluitingstyd
• sperdatum

Antoniem:
• openingsdatum

Vertaling:
Engels: closing date
Nederlands: sluitingsdatum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: byvoordeel
Volgende onderwerp: rekenaarvaardigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 23:27:46 MGT 2024