Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drinkbaar
drinkbaar [boodskap #145621] Wo, 19 Junie 2024 19:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drinkbaar
Afbreking: drink•baar
Samestelling: drink + -baar


Byvoeglike naamwoord: drinkbaar
Attributief: drinkbare
Partitief: drinkbaars

Betekenis:
• Wat gedrink kan word, sonder om daaraan te walg of daarvan siek te word.

Gebruik:
• Is die plek se kraanwater skoon en drinkbaar?

Antoniem:
• ondrinkbaar

Verwant:
• drinkwater
• eetbaar

Vertaling:
Engels: drinkable, potable
Nederlands: drinkbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondrinkbaar
Volgende onderwerp: kraanwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 23:55:13 MGT 2024