Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergestalt
vergestalt [boodskap #145613] Tue, 18 June 2024 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergestalt
Afbreking: ver•ge•stalt
Samestelling: vergestalt


Werkwoord: vergestalt
Verlede tyd: het vergestalt

Betekenis:
• Om vorm/ gestalte aan iets te gee.

Gebruik:
• Jesus vergestalt God se genade.
• Pythagoras het geglo dat alles in die heelal deur getalle vergestalt word.

Sinoniem:
• beliggaam
• manifesteer
• realiseer
• verwerklik
• weergee
• verwesenlik

Afgelei:
• vergestalting

Vertaling:
Engels: to embody
Nederlands: belichamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volkseie
Volgende onderwerp: omnipotensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:17:38 UTC 2024