Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrogspul
bedrogspul [boodskap #145611] Tue, 18 June 2024 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrogspul
Afbreking: be•drog•spul
Samestelling: bedrog + spul


Selfstandige naamwoord: bedrogspul
Meervoud: bedrogspulle
Verkleinwoord: bedrogspulletjie
Meervoud van verkleining: bedrogspulletjies

Betekenis:
• 'n Poging om te bedrieg; bedrog te pleeg.

Gebruik:
• Is 'n belegging in Bitcoin veilig, of is dit 'n bedrogspul?

Sinoniem:
• bedrieëry
• knoeiery
• swendelary
• toesmering

Vertaling:
Engels: scam, fraud
Nederlands: oplichterij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kritiekloos
Volgende onderwerp: volkseie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:41:24 UTC 2024