Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motordiefstal
motordiefstal [boodskap #145598] Mon, 17 June 2024 09:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
motordiefstal
Afbreking: mo•tor•dief•stal
Samestelling: motor + diefstal


Selfstandige naamwoord: motordiefstal
Meervoud: motordiefstalle

Betekenis:
• Die steel van 'n motorvoertuig.

Gebruik:
Motordiefstalle en -kapings het aansienlik toegeneem.

Sinoniem:
• kardiefstal

Vertaling:
Engels: car theft
Nederlands: autodiefstal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitmaak
Volgende onderwerp: watervoorsiening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:25:14 UTC 2024