Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeliegedrag
boeliegedrag [boodskap #145595] Sun, 16 June 2024 21:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boeliegedrag
Afbreking: boe•lie•ge•drag
Samestelling: boelie + gedrag


Selfstandige naamwoord: boeliegedrag
Meervoud:

Betekenis:
• Die optrede van iemand wat ander afknou/boelie.

Gebruik:
Boeliegedrag word gedefinieer as skadelike of aggressiewe gedrag wat op 'n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind teenoor iemand wat minder gesag of selfvertroue as die aanvaller het.

Sinoniem:
• afknouery

Vertaling:
Engels: bullying behavior
Nederlands: pestgedrag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aptekersmaat
Volgende onderwerp: temalied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:45:40 UTC 2024