Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bobeen
bobeen [boodskap #145590] Sat, 15 June 2024 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bobeen
Afbreking: bo•been
Samestelling: bo + been


Selfstandige naamwoord: bobeen
Meervoud: bobene
Verkleinwoord: bobeentjie
Meervoud van verkleining: bobeentjies

Betekenis:
• Die boonste gedeelte van die been, vanaf die knie tot by die heup.

Gebruik:
• Die liggaamsbouer oefen sy bobene in die gimnasium.

Sinoniem:
• dy
• dybeen

Antoniem:
• onderbeen

Afgelei:
• bobeenspiere

Vertaling:
Engels: upper leg, thigh
Nederlands: bovenbeen, dij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pensioentrekker
Volgende onderwerp: homoseksueel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:57:16 UTC 2024