Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » donkergroen
donkergroen [boodskap #145587] Sat, 15 June 2024 18:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
donkergroen
Afbreking: don•ker•groen
Samestelling: donker + groen


Byvoeglike naamwoord: donkergroen
Attributief: donkergroen, donkergroene

Betekenis:
• 'n Donker skakering van groen.

Gebruik:
• Die vrou het donkergroen oë.

Antoniem:
• liggroen

Vertaling:
Engels: dark green
Nederlands: donkergroen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luikrug
Volgende onderwerp: liggroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:51:20 UTC 2024