Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rookbol
rookbol [boodskap #145580] Sat, 15 June 2024 09:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rookbol
Afbreking: rook•bol
Samestelling: rook + bol


Selfstandige naamwoord: rookbol
Meervoud: rookbolle
Verkleinwoord: rookbolletjie
Meervoud van verkleining: rookbolletjies

Betekenis:
• 'n Bol rook wat in die lug in opstyg.

Gebruik:
• Die veldbrand veroorsaak digte rookbolle wat oor die snelweg hang.

Sinoniem:
• rookpluim
• rookwolk

Vertaling:
Engels: smoke cloud
Nederlands: rookwolk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lyfeiene
Volgende onderwerp: sinus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 03:03:05 UTC 2024