Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » openingstoets
openingstoets [boodskap #145576] Vr, 14 Junie 2024 14:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19344
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
openingstoets
Afbreking: o•pe•nings•toets
Samestelling: opening +-s- + toets


Selfstandige naamwoord: openingstoets
Meervoud: openingstoetse
Verkleinwoord: openingstoetsie
Meervoud van verkleining: openingstoetsies

Betekenis:
• Die eerste toets waarmee 'n reeks geopen word.

Gebruik:
• Die Proteas het die openingstoets in Brisbane binne twee dae met ses paaltjies gewen.

Vertaling:
Engels: opening test
Nederlands: openingstest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veiligheidsrisiko
Volgende onderwerp: bewaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 14:18:09 MGT 2024