Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » IP-adres
IP-adres [boodskap #145570] Fri, 14 June 2024 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
IP-adres
Afbreking: I•P-a•dres
Samestelling: IP + adres


Selfstandige naamwoord: IP-adres
Meervoud: IP-adresse

Betekenis:
• 'n Unieke nommer wat deur masjiene gebruik word om met ander masjiene oor 'n netwerk te kommunikeer (soortgelyk aan 'n telefoonnommer wat 'n mens kan bel).

Gebruik:
• Wat is die kamera se IP-adres?

Vertaling:
Engels: IP address
Nederlands: IP-adres

Nota:
• IP is 'n afkorting vir internetprotokol.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanieljegeursel
Volgende onderwerp: integreer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:41:15 UTC 2024