Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opdatering
opdatering [boodskap #145559] Thu, 13 June 2024 14:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opdatering
Afbreking: op•da•te•ring
Samestelling: opdateer + -ing


Selfstandige naamwoord: opdatering
Meervoud: opdateringe, opdaterings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van opdateer.

Gebruik:
• Koppel jou foon aan 'n laaier voordat jy met die opdatering begin.

Sinoniem:
• aansuiwering
• bybringing
• bywerking
• hersiening
• opgradering

Afgelei:
• sagteware-opdatering

Vertaling:
Engels: updating
Nederlands: opdatering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onheil
Volgende onderwerp: terugstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:18:18 UTC 2024