Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » milisie
milisie [boodskap #145549] Wed, 12 June 2024 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
milisie
Afbreking: mi•li•sie


Selfstandige naamwoord: milisie
Meervoud: milisies

Betekenis:
• 'n Polities geïnspireerde (para)militêre organisasie waarin burgers en vrywilligers dien.

Gebruik:
• Die milisie terroriseer die plaaslike bevolking.

Sinoniem:
• burgermag
• burgerwag
• krygsmag
• skuttery

Afgelei:
• milisiepligtig
• milisiestelsel

Afgelei:
• vlootmilisie

Vertaling:
Engels: militia
Nederlands: militie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terroriseer
Volgende onderwerp: afdanking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:20:11 UTC 2024