Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Niger
Afbreking: Ni•ger
Pleknaam: Niger
Betekenis:
• 'n Land in Wes-Afrika noord van Nigerië maar suid van die Sahara, amptelik die Republiek Niger.
• Die Nigerrivier, 'n groot rivier in Wes-Afrika.
Gebruik:
• Niger grens aan Nigerië, Benin, Burkina Faso, Mali, Algerië, Libië en Tsjad.
• Die Niger is na die Nyl en die Kongo die derde langste rivier in Afrika.
Afgelei:
• Nigerees
• Nigers
• Nigeryn
Vertaling:
Engels: Niger
Nederlands: Niger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.