voorbehou [boodskap #145543] |
Tue, 11 June 2024 19:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorbehou
Afbreking: voor•be•hou
Samestelling: voor + behou
Werkwoord: behou voor, voorbehou
Verlede tyd: het voorbehou
Betekenis:
• Om iets terug te hou en nie af te staan nie.
• Om 'n reg op te eis.
Gebruik:
• Alle regte word voorbehou. Die regter het sy uitspraak voorbehou.
• Ek behou my die reg voor om later hieroor te besluit.
Sinoniem:
• beperk
• bespreek
• reserveer
• terughou
• uithou
Afgelei:
• voorbehoud
Vertaling:
Engels: to reserve
Nederlands: voorbehouden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|