Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platvloers
platvloers [boodskap #145538] Tue, 11 June 2024 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
platvloers
Afbreking: plat•vloers
Samestelling: plat + vloer + -s


Byvoeglike naamwoord: platvloers
Attributief: platvloerse

Betekenis:
• Wat by ongesofistikeerde of onbeskaafde mense hoort.
• Wat eenvoudig en sonder voorwendsel is.

Gebruik:
• Sy kru en platvloerse grappe gee aanstoot.
• Hy gaan met 'n platvloerse boerenooi uit.

Sinoniem:
• banaal
• barbaars
• grof
• laag
• kômmin
• vulgêr
• alledaags
• gewoon
• ordinêr

Afgelei:
• platvloersheid

Vertaling:
Engels: corny
Nederlands: platvloers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beesmis
Volgende onderwerp: pretensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 02:58:31 UTC 2024