politeïsme [boodskap #145529] |
Mon, 10 June 2024 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
politeïsme
Afbreking: po•li•te•ïs•me
Samestelling: poli- + teïsme
Selfstandige naamwoord: politeïsme
Meervoud: –
Betekenis:
• Die geloof dat daar baie gode is.
Gebruik:
• Politeïsme was algemeen voor die verspreiding van die Abrahamitiese gelowe van Judaïsme, Christendom en Islam, wat monoteïsme afdwing.
Sinoniem:
• panteïsme
• veelgodery
Antoniem:
• monoteïsme
Vertaling:
Engels: polytheism
Nederlands: polytheïsme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|