Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deurbreek
deurbreek [boodskap #145516] Sun, 09 June 2024 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
deurbreek
Afbreking: deur•breek
Samestelling: deur + breek


Werkwoord: breek deur, deurbreek
Verlede tyd: het deurgebreek

Betekenis:
• Om met moeite 'n opening te maak; van die een na die ander kant te dring.

Gebruik:
• Die son se strale breek deur die wolke.
• Die strandmeer het na die see deurgebreek.

Sinoniem:
• deurbars
• deurdring
• deurkom
• penetreer
• uitbeitel

Afgelei:
• deurbraak
• deurbreker
• deurbreking

Vertaling:
Engels: to break through
Nederlands: doorbreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hardlywig
Volgende onderwerp: strandmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:56:55 UTC 2024