Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teraardebestelling
teraardebestelling [boodskap #145507] Sat, 08 June 2024 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
teraardebestelling
Afbreking: ter•aar•de•be•stel•ling
Samestelling: ter + aarde + bestel + -ing


Selfstandige naamwoord: teraardebestelling
Meervoud: teraardebestellings

Betekenis:
• Die handeling van ter aarde bestel/ om 'n dooie persoon te begrawe.

Gebruik:
• Die teraardebestelling sal Saterdag om 16:00 by die kerkhof plaasvind.

Sinoniem:
• begrafnis
• begrafnisdiens
• graflegging
• lykdiens
• uitvaart

Vertaling:
Engels: burial, funeral, internment, entombment, inhumation
Nederlands: teraardebestelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terdoodveroordeling
Volgende onderwerp: toppie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:41:57 UTC 2024