Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terdoodveroordeling
terdoodveroordeling [boodskap #145506] Sat, 08 June 2024 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terdoodveroordeling
Afbreking: ter•dood•ver•oor•de•ling
Samestelling: ter + dood + veroordeel + -ing


Selfstandige naamwoord: terdoodveroordeling
Meervoud: terdoodveroordelings

Betekenis:
• Die handeling van ter dood veroordeel.

Gebruik:
• Die terdoodveroordeling mag net plaasvind op die eenparige getuienis van twee of drie getuies, nie op dié van net een nie. [Deuteronomium 17:6]

Sinoniem:
• doodstraf
• doodsvonnis

Vertaling:
Engels: condemnation to death, death sentence
Nederlands: terdoodveroordeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbesitneming
Volgende onderwerp: teraardebestelling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:13:59 UTC 2024