Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » driejaarliks
driejaarliks [boodskap #145500] Sat, 08 June 2024 15:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
driejaarliks
Afbreking: drie•jaar•liks
Samestelling: drie + jaar + -liks


Byvoeglike naamwoord: driejaarliks
Attributief: driejaarlikse

Betekenis:
• Wat elke drie jaar plaasvind, of vir drie jaar duur.

Gebruik:
• Ons driejaarlikse ledevergadering vind volgende week plaas.

Sinoniem:
• 3-jaarliks
• driejarig

Verwant:
• tweejaarliks
• vierjaarliks

Vertaling:
Engels: triennial
Nederlands: driejaarlijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tweedegraads
Volgende onderwerp: swaksiende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 06:28:50 UTC 2024