tiendelig [boodskap #145498] |
Sat, 08 June 2024 14:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tiendelig
Afbreking: tien•de•lig
Samestelling: tien + deel + -ig
Byvoeglike naamwoord: tiendelig
Attributief: tiendelige
Betekenis:
• Wat tien (10) dele het.
• Wat met die metrieke/ desimale stelsel werk.
Gebruik:
• Die plan is tiendelig.
• Tiendelige ontbinding van die getal 17 lewer 10 + 7.
Sinoniem:
• tienledig
• desimaal
• metriek
• tientallig
Vertaling:
Engels: tenfold, denary; decimal
Nederlands: tiendelig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|