kongruent [boodskap #145487] |
Fri, 07 June 2024 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kongruent
Afbreking: kon•gru•ent
Byvoeglike naamwoord: kongruent
Attributief: kongruente
Betekenis:
• Wat dieselfde vorm en grootte het.
Gebruik:
• Driehoeke is kongruent as hulle hoeke ewe groot en hulle sye ewe lank is.
Sinoniem:
• ooreenstemmend
• saamvallend
Antoniem:
• inkongruent
• nie-kongruent
Vertaling:
Engels: congruent
Nederlands: congruent
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|