agste [boodskap #145481] |
Vr, 07 Junie 2024 13:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agste
Afbreking: ag•ste
Rangtelwoord: agste
Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord ag (8). Nommer ag in 'n ry of gedeel deur ag.
Gebruik:
• Sy het agste in die kompetisie geëindig.
Wisselvorm:
• agtste
Afkorting:
• 8ste
• 8e
Afgelei:
• agsteman
Vertaling:
Engels: eighth
Nederlands: achtste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|