Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » titelblad
titelblad [boodskap #145478] Fri, 07 June 2024 10:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
titelblad
Afbreking: ti•tel•blad
Samestelling: titel + blad


Selfstandige naamwoord: titelblad
Meervoud: titelblaaie

Betekenis:
• 'n Bladsy wat die titel van 'n boek of ander geskrif aandui.

Gebruik:
• Die titelblad dui ook gewoonlik die outeur, uitgewer en datum van publikasie aan.

Sinoniem:
• titelbladsy
• titelpagina

Vertaling:
Engels: title page
Nederlands: titelblad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalversorging
Volgende onderwerp: skutblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:05:02 UTC 2024