universeel [boodskap #145474] |
Thu, 06 June 2024 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
universeel
Afbreking: u•ni•ver•seel
Byvoeglike naamwoord: universeel
Vergrotende trap: universeler
Oortreffende trap: universeelste
Attributief: universele
Partitief: universeels
Betekenis:
• Wat op alle gebiede geld; orals toepasbaar is.
Gebruik:
• Die Universele Verklaring van Menseregte is 'n 1948 deur die Verenigde Nasies aangeneem.
Sinoniem:
• algemeen
• algeheel
• allesomvattend
• globaal
• wêreldwyd
• wydverspreid
Antoniem:
• lokaal
• plaaslik
Afgelei:
• universaliteit
Vertaling:
Engels: universal, general
Nederlands: universeel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|