Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » draadloos
draadloos [boodskap #145470] Do., 06 Junie 2024 17:00
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26431
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
draadloos
Afbreking: draad•loos
Samestelling: draad + -loos


Byvoeglike naamwoord: draadloos
Attributief: draadlose

Betekenis:
• Sonder enige drade.

Gebruik:
• U kan draadloos oor WiFi of Bluetooth konnekteer.

Sinoniem:
• koordloos

Vertaling:
Engels: wireless
Nederlands: draadloos


Selfstandige naamwoord: draadloos
Meervoud: draadlose
Verkleinwoord: draadlosie
Meervoud van verkleining: draadlosies

Betekenis:
• 'n Radiotoestel.

Gebruik:
• Draai die draadloos bietjie harder.

Vertaling:
Engels: radio
Nederlands: radio

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 10 September 2026 07:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: tussenganger
Volgende onderwerp: manipulasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Sep. 10 13:36:49 UTC 2026