Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragtoevoer
kragtoevoer [boodskap #145451] Di., 04 Junie 2024 18:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24751
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragtoevoer
Afbreking: krag•toe•voer
Samestelling: krag + toevoer


Selfstandige naamwoord: kragtoevoer
Meervoud: kragtoevoere

Betekenis:
• Die voorsiening van elektrisiteit.

Gebruik:
• Tegnici werk onverpoos om die kragtoevoer na die rampgebied te herstel.

Sinoniem:
• elektrisiteitstoevoer
• elektrisiteitsvoorsiening
• kragvoorsiening
• stroomlewering

Vertaling:
Engels: power supply
Nederlands: stroomtoevoer, stroomvoorziening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkiesingsuitslag
Volgende onderwerp: realiseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Apr. 03 19:36:58 UTC 2026