Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkiesingsuitslag
verkiesingsuitslag [boodskap #145450] Tue, 04 June 2024 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkiesingsuitslag
Afbreking: ver•kie•sings•uit•slag
Samestelling: verkiesing + -s- + uitslag


Selfstandige naamwoord: verkiesingsuitslag
Meervoud: verkiesingsuitslae

Betekenis:
• Die resultaat van 'n verkiesing.

Gebruik:
• Die finale verkiesingsuitslae sal Sondag bekendgemaak word.

Sinoniem:
• stembusuitslag

Vertaling:
Engels: election result
Nederlands: verkiezingsuitslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saamgesels
Volgende onderwerp: kragtoevoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:08:20 UTC 2024