Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Westers
Westers [boodskap #145447] Mon, 03 June 2024 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Westers
Afbreking: Wes•ters
Samestelling: Weste + -rs


Byvoeglike naamwoord: Westers
Attributief: Westerse

Betekenis:
• Wat die Weste (Westerse wêreld) betref.

Gebruik:
• Die afname in buitelandse beleggings te wyte aan die land se swak ekonomiese groei en sy verslegtende verhouding met Westerse lande.

Sinoniem:
• Oksidentaal

Antoniem:
• Oosters
• Oriëntaal

Verwant:
• Weste
• Westerling

Vertaling:
Engels: Western, Occidental
Nederlands: westers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berou
Volgende onderwerp: mondspoelmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:08:17 UTC 2024