Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verreweg
verreweg [boodskap #145443] Mon, 03 June 2024 15:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verreweg
Afbreking: ver•re•weg
Samestelling: ver + -re + weg


Bywoord: verreweg

Betekenis:
• Met 'n groot verskil. Sonder kompetisie. In alle opsigte.

Gebruik:
• Sy was verreweg die beste in haar klas.

Sinoniem:
• beslis
• definitief
• gewis
• onbetwisbaar
• ongetwyfeld
• onteenseglik
• onweerlegbaar
• ooglopend
• opvallend
• sekerlik
• stellig
• verseker

Vertaling:
Engels: by far, far and away
Nederlands: verreweg

Nota:
• Bywoord van hoedanigheid.
• "By verre" word as swak Afrikaans beskou.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvoerder
Volgende onderwerp: ontluikend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 08:01:08 UTC 2024