| vertering [boodskap #145432] |
So., 02 Junie 2024 11:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vertering
Afbreking: ver•te•ring
Samestelling: verteer + -ing
Selfstandige naamwoord: vertering
Meervoud: verteringe
Betekenis:
• Die proses waardeur voedsel vir opname in die liggaam verteer word.
Gebruik:
• Volstruise sluk klippies in om hulle met hul vertering te help.
Afgelei:
• spysvertering
• verteringsensiem
• verteringsap
• verteringstelsel
• verteringvog
Vertaling:
Engels: digestion
Nederlands: vertering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|