Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sultana
sultana [boodskap #145430] Sun, 02 June 2024 11:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sultanas
Sultanas
sultana
Afbreking: sul•ta•na


Selfstandige naamwoord: sultana
Meervoud: sultanas
Verkleinwoord: sultanatjie
Meervoud van verkleining: sultanatjies

Betekenis:
• 'n Wit, pitlose druifsoort (Vitis vinifera), of die rosyntjies wat daarvan gemaak word.

Gebruik:
• Keimoes is bekend vir sy druiwe en die vervaardiging van sultanas wat regoor die wêreld uitgevoer word.

Afgelei:
• sultanabrood
• sultanadruiwe
• sultanapoeding
• sultanarosyne

Vertaling:
Engels: sultana
Nederlands: sultana

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rosyn
Volgende onderwerp: pitloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 23 07:50:46 UTC 2024