Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rosyn
rosyn [boodskap #145429] So, 02 Junie 2024 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rosyntjies
Rosyntjies
rosyn
Afbreking: ro•syn


Selfstandige naamwoord: rosyn
Meervoud: rosyne
Verkleinwoord: rosyntjie
Meervoud van verkleining: rosyntjies

Betekenis:
• 'n Gedroogde druiwekorrel.

Gebruik:
Rosyne het talle gesondheidsvoordele, soos om spysvertering aan te help, bloeddruk te verlaag en bloedarmoede te voorkom.

Hiponiem:
• korent
• sultana

Afgelei:
• rosynekoek
• rosyntjiebeskuit
• rosyntjiebos
• rosyntjiebrood
• rosyntjietoon

Vertaling:
Engels: raisin
Nederlands: rozijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korent
Volgende onderwerp: sultana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 14:08:16 MGT 2024